Song Lyrics
n drie liter ford
saterdag middag dis rugby tyd
want hys n myner gatkruiper
O hys n myner gatkruiper, want hys n myner gatkruiper, hulle se hy like van gatkruip
O hys n myner gatkruiper, en dis rof op sy skof da innie stof
Die brannewyne dis sy medisyne, die brannewyn dit is sy medisyne, ja daai brannewyne dis sy medisyne
Warm onnergrond en dis ongesond, o hys n myner gatkruiper
vyf snotneus kinners
O hys n myner gatkruiper, die brannewyne dis sy medisyne
Die brannewyn dit is sy medisyne, maar hierdie gatkruipers van die aarde
Die brannewyn dit is sy medisyne, die brannewyne dis sy medisyne
en die wasgoed hang n boog aanie draad
En breek winde op, en die wasgoed hang n boog aanie draad, maar hierdie gatkruipers van die aarde
En agter onthou, n drie liter ford Hy's, die brannewyn dit is sy medisyne
Hulle hou die tv deur die rook dop, hy moet overtime werk om by te hou
Die brannewyn dit is sy medisyne, een liter brannewyn, en dis rof op sy skof da innie stof
Vroulief is da innie kombuis, die brannewyne dis sy medisyne
Ja daai brannewyne dis sy medisyne, want hys n myner gatkruiper
N drie liter ford, op n lang diep gat op die myn uit
hulle se hy like van gatkruip
ma die myn betaal en sy maag is lekker rond
Die brannewyn dit is sy medisyne, hy moet overtime werk om by te hou
die brannewyn dit is sy medisyne
Warm onnergrond en dis ongesond, hy moet overtime werk om by te hou